Tuisblad Inhoudsopgawe Lidmaat register opdatering

   

Opgedateer 17 Mei 2012

  





 

Erediens: 

09:00 in die Kerkgebou

Kindererediens: 

09:00 in die Gemeentesentrum

Junior Kategese:

(Gr0-Gr7) 10:15 Kerk

Senior Kategese:

17:00 by Akasia Kerkterrein

Belydenisklas:

17:00 by Akasia Kerkterrein

Shine Kuierkerk:

18:00 by Akasia Kerkterrein



Ons wens nuwe intrekkers baie welkom en nooi u uit om asseblief na afloop van die oggend eredienste by die kansel voor in die  kerk te ontmoet.




Bybelprojek vir Zambië

Rek naam:  Bybels vir Afrika

Rek no:       9232623281

Tak:            Absa bank


Die maatskappy is gestig onder kode 21, nie winsgewende maatskappy.

Registrasienommer: 2008/026390/08


Baie dankie vir donasies wat alreeds ontvang is.




Die deernismandjieprojek het ten doel om voedselhulp te verleen aan gemeentelede wat in nood verkeer.  Onbederfbare kos met ‘n langer raktydperk kan in die deernismandjie voor in die portaal geplaas word.  Indien u in voedselnood verkeer skakel asseblief vir Marinda Oberholzer by 0829287643 of Hendrik Barnard by 082 857 0229.  Ons verseker u dat dit streng konfidensieël hanteer sal word.





 

'n Blaps uit 'n Kerkblaadjie


Die koste vir bywoning van die gebed- en vaskonferensie sluit die koste van die etes in.






Get Adobe Flash player


 

Gemeente Osbraai


Datum: 3 Junie 2012

 

Tyd: 10:00 tot 12:00

 

Waar: NG Wonderpark

 

Koste: R30 per kaartjie

 

Op die Spyskaart:

Beesvleis, Pap & Sous, Slaai en ‘n Broodrolletjie


Kliek hier vir meer inligting

 


 

Mannelofprysing

 

Alle mans!!  Kom geniet 'n gratis Lofprysingsaand saam met ander manne en Willie Joubert

 

 

Wanneer:  Vrydag, 18 Mei 2012

 

Tyd: 18:30 vir 19:00

 

Plek:  NG Wonderpark

 

Kliek hier vir meer inligting.


 

Belangrike Datums:


17 Mei

Hemelvaartdiens om 19:00


18 Mei

Mannelofprysing om 19:00


20 Mei – 24 Mei

Pinkster


 

Webwerf Advertensies


Indien u u dienste of besigheid op ons webwerf wil adverteer, kliek hier.


 

NG Wonderpark Gemeente Indeling


Kliek hier vir meer inligting.


 

Preek Kommentaar


Kliek hier om jou preek kommentaar aan ons te stuur.


 

Mattheus Groep

 

Indien u sonder werk is, van iemand weet wat sonder werk is of kennis dra van beskikbare werk of poste,

kliek hier.


 

Voorbidding

 

Persone wat ‘n behoefte het aan voorbidding vir hulself of ‘n vriend of familielid, kan ons voorbiddingsbediening kontak met ‘n sms na  082 426 3300. Die gebedsversoek word, sodra dit ontvang word, aan al ons bidders gestuur. U kan ook ‘n gebedsversoek- vormpie in die voorportaal neem, invul en in die gebedskassie gooi wat ook in die portaal staan.


 

Plaveiselstene

 

Ons benodig plaveiselstene as vloerbedekking vir die arena.  indien daar iemand in die gemeente is wat moontlik toegang tot tweedehandse plaveiselstene het, kan daar met Doughi Davidson geskakel word by

082 578 2407.