Mense wat met verwagting uitsien na God se asemrowende plan vir hul lewe.
Indien u op die oomblik sonder werk is of weet van iemand wat sonder werk is, vul asb die onderstaande besonderhede in of kontak Hannes by 082 578 5913 of hanneswilken@webmail.co.za.
Al u besonderhede sal dan in die kerkblad verskyn en van tyd tot tyd op die skerm verskyn tydens kollekte opname om sodoende u aan werkgewers in die gemeente bekend te stel.
Ons groep gaan elke tweede Dinsdagaand bymekaar kom. Die tyd, datum en plek sal bekend gemaak word.
Besigtig ons groepslede hieronder. Indien u van beskikbare werk of poste weet, kontak hulle asb.
Naam en Van:
ID Nommer:
Kontaknommer:
Epos:
Hoogste Kwalifikasie:
Laaste pos beklee:
Datum van diens beeindiging:
Lys vyf beste vaardighede:
(Foutsporing, motivering, implementering, ontwikkeling, voorkoming, leierskap, verslaggewing, voorleggings, bestuur, strategie, beplanning, dokumentasie, menseverhoudings, ens.)
Boodskap:
Mattheus-groep Groepslede
Laai die groepledelys af.