Vir die gemeenteboukommissie is die omgeegroep hoog op ons prioriteitslys.
Lees gerus deur hierdie boekie en kyk waar u wil inskakel.