Ons Gemeente Geskiedenis Missie Leer & Aktueel Die Opstanding Doop Huwelike Gemeente Indeling Mannelofprysingsaand


Kom snuffel deur ons eg Suid-Afrikaanse boeremark tydens die Wonderliggiefees!!



Daar sal oor die 30 stalletjies wees om van te kies en te keur.


Stalletjies om na uit te sien:


Bosveldklere

Speserye

Muesli en droë vrugte

Vars groente en vrugte

Blomme en plante

Selfbeskermingmeganismes

Plastiek sparre

Koffie

Roomys

Juwele

Speelgoed

Geskenke

Vars gebak en koektafel

Glasprodukte

Konfyte en souse

en nog baie meer...