Tuis Ons Gemeente Bedieninge Afkondigings Kontak
Tuisblad Inhoudsopgawe Lidmaat register opdatering
 

u3

   

Opgedateer 27 Januarie 2012

  




 

Erediens: 

09:00 in die Kerkgebou

Kindererediens: 

09:00 in die Gemeentesentrum

Junior Kategese:

(Gr0-Gr7) 10:15 Kerk

Senior Kategese:

17:00 by Akasia Kerkterrein

Belydenisklas:

17:00 by Akasia Kerkterrein

Shine Kuierkerk:

18:00 by Akasia Kerkterrein



Ons wens nuwe intrekkers baie welkom en nooi u uit om asseblief na afloop van die oggend eredienste by die kansel voor in die  kerk te ontmoet.




Bybelprojek vir Zambië

Rek naam:  Bybels vir Afrika

Rek no:       9232623281

Tak:            Absa bank


Die maatskappy is gestig onder kode 21, nie winsgewende maatskappy.

Registrasienommer: 2008/026390/08


Baie dankie vir donasies wat alreeds ontvang is.




Die deernismandjieprojek het ten doel om voedselhulp te verleen aan gemeentelede wat in nood verkeer.  Onbederfbare kos met ‘n langer raktydperk kan in die deernismandjie voor in die portaal geplaas word.  Indien u in voedselnood verkeer skakel asseblief vir Marinda Oberholzer by 0829287643 of Hendrik Barnard by 082 857 0229.  Ons verseker u dat dit streng konfidensieël hanteer sal word.



 

'n Blaps uit 'n Kerkblaadjie


Eerskomende Sondag sal daar ’n spesiale kooruitvoering wees, waarna die kerk gesluit sal wees vir herstelwerk.



 

Belangrike Datums


01 Feb 

Bybelskool begin

6 Feb

Voorhuwelikse kategese begin

21 Feb

Kerkraadsvergadering


 

NG Wonderpark Gemeente Indeling


Kliek hier vir meer inligting.


 

Preek Kommentaar


Kliek hier om jou preek kommentaar aan ons te stuur.


 

Seminare


Ons gemeente bied 'n reeks seminare aan.


Kliek hier vir meer oor ons seminare.


 

Mattheus Groep


Indien u sonder werk is, van iemand weet wat sonder werk is of kennis dra van beskikbare werk of poste,

kliek hier.


 

Bome van Redding-groep




Indien u meer wil weet of by dié geestelike verrykende groep wil aansluit, kliek hier.


 

Voorhuwelikse Kategese





Kliek hier vir meer inligting.



 

Voorbidding


Persone wat ‘n behoefte het aan voorbidding vir hulself of ‘n vriend of familielid, kan ons voorbiddingsbediening kontak met ‘n sms na  082 426 3300. Die gebedsversoek word, sodra dit ontvang word, aan al ons bidders gestuur. U kan ook ‘n gebedsversoek- vormpie in die voorportaal neem, invul en in die gebedskassie gooi wat ook in die portaal staan.


 





Powered by NETdentity